Tate Taylor (gebore 3 Junie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty Ugly People (2008), Winter's Bone (2010), en The Help (2011).

Filmografie Rolprente 2008: Pretty Ugly People 2010: Winter's Bone 2011: The Help 2014: Get on Up 2016: The Girl on the Train 2019: Ma The Jury Untitled USS Indianapolis/Hunter Scott Project In the Event of a Moon Disaster Joyland Versailles '73 Brownie Wise Eve

Televisierolprente In the Heat of the Night Filthy Rich

Video's 2017: The Women Behind 'The Girl''' 2017: On Board 'The Train'''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu