Jeremy Tardy (gebore 7 November 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bone Tomahawk (2015) en War Dogs (2016), en in die televisiereekse Dear White People (2017) en Marvel's New Warriors (2018).
Filmografie Rolprente 2015: Bone Tomahawk 2016: War Dogs
Televisiereekse 2017: Dear White People 2018: Marvel's New Warriors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu