Jimmy Tatro (gebore 16 Februarie 1992) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grown Ups 2 (2013) en 22 Jump Street (2014), en in die televisiereeks American Vandal (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Grown Ups 2 2014: 22 Jump Street 2016: FML 2018: Camp Manna Action #1

Televisiereekse 2014: Almost Royal 2015: Little League World Series 2016: Uproarious 2017: American Vandal

Televisierolprente Bright Futures

Video's 2011: Life According to Jimmy

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu