Jay Tavare is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Street Fighter (1994), Adaptation. (2002), en Pathfinder (2007).
Filmografie Rolprente 1994: Street Fighter 1999: Unbowed 2002: Adaptation. 2007: Pathfinder 2013: Heart of the Drum
Televisiereekse 2012: No Kitchen Required
Televisierolprente 2006: Dreamweaver
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu