Daniel Tay (gebore 17 Desember 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Splendor (2003), Elf (2003), Doogal (2006), en Brooklyn Rules (2007).

Filmografie Rolprente 2003: American Splendor 2003: Elf 2006: Doogal 2007: Brooklyn Rules

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu