Joe E. Tata (13 September 1936-24 Augustus 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Batman (1966), The Time Tunnel (1966), en Beverly Hills, 90210 (1990).
Filmografie Rolprente 1982: Ya Gotta Believe
Televisiereekse 1966: Batman 1966: The Time Tunnel 1971: O'Hara, U.S. Treasury 1990: Beverly Hills, 90210
Televisierolprente 2003: Beverly Hills, 90210: 10-Year High School Reunion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022