Jay Tarses (gebore 3 Julie 1939) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Teen Wolf (1985) en in die televisiereekse The Bob Newhart Show (1972), Open All Night (1981), en The Days and Nights of Molly Dodd (1987).
Filmografie Rolprente 1980: Up the Academy 1981: The Great Muppet Caper 1984: The Muppets Take Manhattan 1985: Teen Wolf 1986: Short Circuit
Televisiereekse 1972: The Bob Newhart Show 1976: The Tony Randall Show 1977: We've Got Each Other 1981: Open All Night 1984: The Duck Factory 1987: The Days and Nights of Molly Dodd 1993: Black Tie Affair 1996: Public Morals 2006: My Boys
Televisierolprente 1972: Portable Electric Medicine Show 1977: The Chopped Liver Brothers 1983: Sitcom 1997: Veronica's Video
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu