Jeremy Suarez (gebore 6 Julie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire (1996), Brother Bear (2003), en Angry Video Game Nerd: The Movie (2014), en in die televisiereeks The Bernie Mac Show (2001).

Filmografie Rolprente 1996: Jerry Maguire 2003: Brother Bear 2012: Zambezia 2014: Angry Video Game Nerd: The Movie

Televisiereekse 1997: Built to Last 2001: The Bernie Mac Show 2013: Kimmie's Kitchen

Video's 2006: Brother Bear 2

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu