Rich Sommer (gebore 2 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil Wears Prada (2006) en Summer of 84 (2018), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en GLOW (2017).
Filmografie Rolprente 2006: The Devil Wears Prada 2012: Fairhaven 2016: Buried Child 2018: Summer of 84 2023: Fair Play
Televisiereekse 2004: The Soup 2007: Mad Men 2013: The Sonnet Project 2014: Monkey Love 2017: GLOW
Televisierolprente 2010: L'effet Mad men 2015: Good Session 2017: The Sackett Sisters 2017: Jalen Vs. Everybody
Video's 2010: The Committee Ep 1: Bad Dog 2010: The Committee Ep. 2: Butterfly Enclosure
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu