Brandon Soo Hoo (gebore 2 November 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tropic Thunder (2008), G.I. Joe: The Rise of Cobra (2009), en Ender's Game (2013), en in die televisiereeks Supah Ninjas (2011).
Filmografie Rolprente 2008: Tropic Thunder 2009: G.I. Joe: The Rise of Cobra 2013: Ender's Game 2015: Everything Before Us 2016: Bedeviled 2018: Music
Televisiereekse 2006: What's the Word? 2011: Supah Ninjas 2012: Incredible Crew 2014: From Dusk Till Dawn: The Series 2014: On Set from Dusk Till Dawn
Televisierolprente 2010: Everyday Kid 2017: First World Problems
Video's 2008: Count on Sports
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu