Nolan Sotillo (gebore 2 Oktober 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Prom (2011) en in die televisiereekse Corey and Lucas for the Win (2011) en Red Band Society (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Prom
Televisiereekse 2011: Corey and Lucas for the Win 2014: Red Band Society
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu