Paul Sparks (gebore 16 Oktober 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Midnight Special (2016) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en House of Cards (2013).
Filmografie Rolprente 2008: The Understudy 2012: Forgetting the Girl 2012: Sparrows Dance 2015: Stealing Cars 2016: Midnight Special 2016: All the Birds Have Flown South 2017: Thoroughbreds
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2013: House of Cards 2016: The Girlfriend Experience 2018: Sweetbitter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu