Michael Spears (gebore 28 Desember 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dances with Wolves (1990), Yellow Rock (2011), en The Red Man's View.

Filmografie Rolprente 1990: Dances with Wolves 2007: Imprint 2011: Yellow Rock 2014: The Activist The Red Man's View

Televisierolprente 1992: The Broken Cord

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu