John Spencer is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente WarGames (1983), Presumed Innocent (1990), en The Rock (1996), en in die televisiereeks The West Wing (1999).
Filmografie Rolprente 1983: WarGames 1990: Presumed Innocent 1995: Cafe Society 1996: The Rock
Televisiereekse 1998: Trinity 1999: The West Wing
Televisierolprente 1992: From the Files of Joseph Wambaugh: A Jury of One 1992: In the Arms of a Killer 1992: When No One Would Listen 1994: A Perry Mason Mystery: The Case of the Grimacing Governor 2002: Every Moment Counts
Video's 2004: Cop Land: The Making of an Urban Western
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu