Jason Spisak is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Piranha 3D (2010) en Time Lapse (2014), en in die televisiereeks Young Justice (2010).

Filmografie Rolprente 2010: Piranha 3D 2013: Exit to Hell 2013: The Unbelievers 2014: Time Lapse Intersect

Televisiereekse 1997: Tokyo Pig 2000: Transformers: Robots in Disguise 2000: DinoZaurs 2003: Zatch Bell! 2006: Squirrel Boy 2010: Young Justice 2011: Green Lantern: The Animated Series 2018: Screechers Wild!

Televisierolprente 2007: MegaMan Star Force 2015: Eddie of the Realms Eternal

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rekenaarprogrammeerders Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Geboortes in die 1970's