Dylan Sprouse (gebore 4 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Astronaut's Wife (1999) en Big Daddy (1999), en in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005) en The Suite Life on Deck (2008).

Filmografie Rolprente 1999: The Astronaut's Wife 1999: Big Daddy 2002: I Saw Mommy Kissing Santa Claus 2003: Just for Kicks 2004: The Heart Is Deceitful Above All Things 2010: Kung Fu Magoo 2017: Dismissed 2018: Banana Split Turandot

Televisiereekse 1993: Grace Under Fire 2005: The Suite Life of Zack and Cody 2007: Street Customs 2007: Yay Me! Starring London Tipton 2008: The Suite Life on Deck

Televisierolprente 2011: The Suite Life Movie

Video's 2007: The Prince and the Pauper: The Movie 2008: Adventures in Appletown 2009: Wizards on Deck with Hannah Montana 2010: Cole & Dylan Sprouse: Blu-ray Is Suite!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu