Patrick St. Esprit (gebore 18 Mei 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente We Were Soldiers (2002), Green Zone (2010), Super 8 (2011), en The Hunger Games: Catching Fire (2013).

Filmografie Rolprente 1986: Fire in the Night 2002: We Were Soldiers 2003: King of the Ants 2010: Green Zone 2011: Super 8 2013: The Hunger Games: Catching Fire

Televisierolprente 2010: Back Nine 2012: Blue Lagoon: The Awakening 2016: Killing Reagan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu