Eddie Spears (gebore 29 November 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bone Tomahawk (2015) en in die televisiereeks Hell on Wheels (2011).

Filmografie Rolprente 2004: Black Cloud 2015: Bone Tomahawk 2018: White Fang

Televisiereekse 2011: Hell on Wheels

Televisierolprente 2003: DreamKeeper

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu