Joe Spano (gebore 7 Julie 1946) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Graffiti (1973), Apollo 13 (1995), Hollywoodland (2006), en Fracture (2007).
Filmografie Rolprente 1973: American Graffiti 1973: Warlock Moon 1978: Northern Lights 1985: Terminal Choice 1995: Apollo 13 1996: Primal Fear 2006: Hollywoodland 2007: Fracture
Televisiereekse 1981: Hill Street Blues 1995: Amazing Grace
Televisierolprente 1986: The Brotherhood of Justice 1989: Cast the First Stone 1991: Fever 1993: The Flood: Who Will Save Our Children? 1996: Her Costly Affair 1998: Logan's War: Bound by Honor 2000: Entertainment Tonight Presents: Hill Street Blues - Behind the Badge
Video's 1989: The Easter Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu