Scott Sowers is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Under Siege 2: Dark Territory (1995), Money Train (1995), Blue Streak (1999), en The Village (2004).

Filmografie Rolprente 1995: Under Siege 2: Dark Territory 1995: Money Train 1999: Blue Streak 2004: The Village

Televisiereekse 1997: Cracker: Mind Over Murder 2008: Get Hit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2018