Gus Sorola (gebore 22 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lazer Team (2015) en in die televisiereeks Red vs. Blue (2003).
Filmografie Rolprente 2015: Lazer Team
Televisiereekse 2003: Red vs. Blue 2003: The Strangerhood 2009: Rooster Teeth Shorts 2010: Immersion 2014: On the Spot 2015: The Strangerhood 2 2016: Heroes & Halfwits
Televisierolprente 2017: Unconventional
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu