Karan Soni (gebore 8 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Safety Not Guaranteed (2012), Deadpool (2016), Office Christmas Party (2016), en Deadpool 2 (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Safety Not Guaranteed 2016: Deadpool 2016: Office Christmas Party 2016: B-Roll 2016: Chee and T 2016: The Sweet Life 2017: Creep 2 2017: And Then There Was Eve 2018: Deadpool 2 2018: Office Uprising 2019: Corporate Animals
Televisiereekse 2012: Linked Out 2012: Geo's Pizza 2013: Backseat Driving 2013: Betas 2015: Blunt Talk 2015: Other Space 2017: Bad Indians 2018: Miracle Workers
Televisierolprente 2017: bits
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu