Scott Shepherd is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Side Effects (2013), Bridge of Spies (2015), Jason Bourne (2016), en Hostiles (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Brief Reunion 2011: Is Anyone Not Ready? 2013: Side Effects 2015: Bridge of Spies 2016: Jason Bourne 2017: Hostiles 2018: Radium Girls 2018: Slow Machine Fugitive Dreams

Televisiereekse 2016: The Young Pope

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu