William G. Schilling (gebore 30 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ruthless People (1986), In the Line of Fire (1993), en Space Jam (1996), en in die televisiereeks E/R (1984).
Filmografie Rolprente 1986: Ruthless People 1993: In the Line of Fire 1996: Space Jam
Televisiereekse 1984: E/R 1986: Head of the Class
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu