Steve Schirripa (gebore 1 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fear and Loathing in Las Vegas (1998), Detroit Rock City (1999), en Must Love Dogs (2005), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).

Filmografie Rolprente 1997: Highway to Vegas 1998: Fear and Loathing in Las Vegas 1999: Detroit Rock City 2005: Must Love Dogs 2009: The Hungry Ghosts 2009: Jordon Saffron: Taste This! 2016: Cruisin 86th St. 2018: Javelins of Light Death's Just a Jingle Away

Televisiereekse 1996: Molto Mario 1999: The Sopranos 2001: Lifegame 2001: Rendez-View 2002: Pyramid 2004: Casino Cinema 2007: Steve Schirripa's Hungry 2009: Brothers 2009: Face the Ace 2011: Nothing Personal 2013: Karma's a B*tch! 2013: The Mommy Show 2015: Benders

Televisierolprente 2005: Holidays with the Stars 2014: Family Meals with Steve Schirripa

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse animasiekunstenaars Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1957