Max Schneider (gebore 21 Junie 1992) is 'n Amerikaanse sanger en akteur.
As 'n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Veronica Mars (2014) en Love & Mercy (2014), en in die televisiereeks Crisis (2014).
Diskografie NWL (2015) Hell's Kitchen Angel (2016) Colour Vision (2020) Love In Stereo (2024)
Filmografie Rolprente 2014: Veronica Mars 2014: Love & Mercy 2017: Sons of God
Televisiereekse 2012: How to Rock 2014: Crisis 2017: It's Better with Brian
Televisierolprente 2012: Rags 2014: Checked Out
Video's 2012: Maroon 5 Medley 2015: Pass It On: Coca-Cola Bottle Song
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu