Paul Schneider (gebore 16 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All the Real Girls (2003), Elizabethtown (2005), Lars and the Real Girl (2007), en Water for Elephants (2011).

Filmografie Rolprente 2001: Security, Colorado 2002: The Rough South of Larry Brown 2003: All the Real Girls 2005: Elizabethtown 2006: Live Free or Die 2007: Lars and the Real Girl 2008: Pretty Bird 2009: Bright Star 2011: Water for Elephants 2011: Beloved 2012: The Babymakers 2014: Goodbye to All That

Televisiereekse 2014: The Divide

Video's 2008: Lars and the Real Girl: The Real Story of... 2012: Parks and Recreation: Dammit Jerry!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu