Matt Schulze is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade (1998), The Fast and the Furious (2001), The Transporter (2002), en Blade II (2002).
Filmografie Rolprente 1998: Blade 1999: Dementia 2001: The Fast and the Furious 2001: Downward Angel 2002: The Transporter 2002: Blade II 2006: Seven Mummies 2006: Final Move 2008: The Acquirer
Video's 2004: Out of Reach 2011: Invitation to the Muse
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972