Patrick Arnold Shriver Schwarzenegger (gebore 18 September 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is die seun van Arnold Schwarzenegger en Maria Shriver. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Benchwarmers (2006), Stuck in Love (2012), Grown Ups 2 (2013), en Scouts Guide to the Zombie Apocalypse (2015).

Filmografie Rolprente 2006: The Benchwarmers 2012: Stuck in Love 2013: Grown Ups 2 2015: Scouts Guide to the Zombie Apocalypse 2017: Go North 2018: Midnight Sun 2019: Daniel Isn't Real

Video's 2013: Ariana Grande Feat. Big Sean: Right There

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope