Jason-Shane Scott (gebore 29 Desember 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Sandman (2017) en in die televisiereeks Famous in Love (2017).
Filmografie Rolprente 2009: Stem Cell 2011: Le Chapeau 2016: Trial 2017: The Sandman 2017: Deadly Exchange 2018: Dying for the Crown 2018: Murder at the Mansion
Televisiereekse 1999: Later Today 2015: Queens of Drama 2017: Famous in Love
Televisierolprente 2016: The Wrong Roommate 2017: The Wrong Student 2017: Framed by My Fiancé 2018: Dying for a Baby
Video's 2004: Inside the Federation
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu