Rory Scovel is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dean (2016), The House (2017), en I Feel Pretty (2018), en in die televisiereeks Those Who Can't (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Dead Monkey 2016: Dean 2017: The House 2018: I Feel Pretty
Televisiereekse 2013: Ground Floor 2014: The Meltdown with Jonah and Kumail 2016: Those Who Can't 2017: The Jim Jefferies Show Robbie
Televisierolprente 2013: Those Who Can't
Video's 2008: Bedsider Web Content 2015: The One
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu