Christopher Sean (gebore 25 Oktober 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Hawaii Five-0 (2010), The Mindy Project (2012), en Star Wars Resistance (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Twiharder 2019: Young Again Fright
Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 2010: Hawaii Five-0 2012: The Mindy Project 2012: The Lizzie Bennet Diaries 2018: Star Wars Resistance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu