Geno Segers is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Castle (2009), Teen Wolf (2011), Banshee (2013), en From Dusk Till Dawn: The Series (2014).

Filmografie Rolprente 2013: Conversations with Breakfast 2018: Craig Ross Jr.'s Monogamy

Televisiereekse 2009: Castle 2010: Pair of Kings 2011: Teen Wolf 2011: Fort Boyard: Ultimate Challenge 2013: Banshee 2014: From Dusk Till Dawn: The Series

Video's 2018: Uncharted: Live Action Fan Film

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu