Teddy Sears (gebore 6 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse American Horror Story (2011), Masters of Sex (2013), The Flash (2014), en 24: Legacy (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Curve 2017: The Sounding
Televisiereekse 2008: Raising the Bar 2010: The Defenders 2011: American Horror Story 2013: Masters of Sex 2014: The Flash 2016: 24: Legacy
Televisierolprente 2010: Backyard Wedding 2010: The Client List 2017: Christmas In Evergreen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu