Jay Scully is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super 8 (2011), Star Trek: Into Darkness (2013), Furious 7 (2015), en SuperFly (2018).
Filmografie Rolprente 2011: Super 8 2013: Star Trek: Into Darkness 2015: Furious 7 2018: SuperFly
Televisierolprente 2018: Big & $ave
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu