Carey Scott is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Making the Grade (1984), Bruce Almighty (2003), en God's Not Dead 2 (2016), en in die televisiereeks Mad Men (2007).

Filmografie Rolprente 1984: Making the Grade 2003: Bruce Almighty 2003: Bells of Innocence 2004: Birdie & Bogey 2006: Hidden Secrets 2014: Mission Air 2015: Faith of Our Fathers 2016: God's Not Dead 2 2018: The Prayer Box

Televisiereekse 2007: Mad Men 2017: Hilton Head Island

Video's 2012: I Am... Gabriel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu