Aaron Schwartz is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mighty Ducks (1992), Heavy Weights (1995), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).
Filmografie Rolprente 1992: The Mighty Ducks 1995: Heavy Weights 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2 2018: Ham on Rye The Bone Box
Televisiereekse 2009: Chasing Dorota 2016: Blessed 2018: Last Chance
Video's 2018: Bot Harmony
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu