Paul Schulze (gebore 12 Junie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Say a Word (2001), Panic Room (2002), en Rambo (2008), en in die televisiereeks 24 (2001).

Filmografie Rolprente 1994: Hand Gun 1997: Grind 1998: The LaMastas 2001: Don't Say a Word 2002: Panic Room 2008: Rambo

Televisiereekse 2001: 24 2009: Nurse Jackie 2017: The Punisher

Televisierolprente 2009: Group

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu