Jonathan Schmock is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ferris Bueller's Day Off (1986) en in die televisiereekse Brotherly Love (1995), Dharma & Greg (1997), en Good Girls Don't... (2004).
Filmografie Rolprente 1986: Ferris Bueller's Day Off
Televisiereekse 1978: America Alive! 1984: Double Trouble 1985: Michael Nesmith in Television Parts 1995: Brotherly Love 1996: Sabrina, the Teenage Witch 1997: Dharma & Greg 2004: Good Girls Don't...
Televisierolprente 1984: TLC 2010: Iris Expanding
Video's 1986: Doctor Duck's Super Secret All-Purpose Sauce 2010: A Christmas Message from Bill Maher 2011: 12 Mile
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu