Noah Schnapp (gebore 3 Oktober 2004) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bridge of Spies (2015) en The Peanuts Movie (2015), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Bridge of Spies 2015: The Peanuts Movie 2018: Abe 2018: Waiting for Anya 2018: Legend of Hallowaiian Intensive Care
Televisiereekse 2016–2025 Stranger Things
Video's 2016: Panic! At the Disco: LA Devotee
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu