Mark Saul (gebore 20 Junie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Social Network (2010) en in die televisiereekse All That (1994), Grey's Anatomy (2005), en Parks and Recreation (2009).
Filmografie Rolprente 2010: The Social Network 2012: To Write Love on Her Arms
Televisiereekse 1994: All That 2005: Grey's Anatomy 2009: Parks and Recreation 2009: Seattle Grace: On Call
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu