Gailard Sartain (18 September 1946 - 19 Junie 2025) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders (1983), Mississippi Burning (1988), Fried Green Tomatoes (1991), en The Replacements (2000).

Hy sterf of 19 Junie 2025 op die ouderdom van 78.https://comicbookscifi.com/actor-gailard-sartain-dies-at-78-cause-of-death-wife-and-family-details/

Filmografie Rolprente 1980: Roadie 1981: Hard Country 1983: The Outsiders 1987: Leader of the Band 1988: Mississippi Burning 1989: Blaze 1990: Ernest Goes to Jail 1991: Fried Green Tomatoes 1993: The Real McCoy 1998: The Patriot 1999: The All New Adventures of Laurel & Hardy in 'For Love or Mummy''' 2000: The Replacements Televisiereekse 1969: Hee Haw 1977: Shields and Yarnell 1988: Hey, Vern, It's Ernest!''

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025