Kendrick Sampson is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Electric Slide (2014) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009) en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Electric Slide
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2014: How to Get Away with Murder
Televisierolprente 2015: Kingmakers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu