Marco Sanchez is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rookie (2002), Super 8 (2011), en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereeks SeaQuest 2032 (1993).

Filmografie Rolprente 2002: The Rookie 2003: Between the Sheets 2007: Tyrannosaurus Azteca 2011: Super 8 2012: Tales of Everyday Magic 2012: Painting the Future 2012: My Greatest Teacher 2013: Star Trek: Into Darkness

Televisiereekse 1993: SeaQuest 2032 1999: Sons of Thunder 2011: Morbid Minutes 2012: Bedlam

Televisierolprente 2002: My Wonderful Life 2006: Flirt 2012: Entanglement

Video's 2006: Players' Club 2009: The Shift

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu