Christoph Sanders (gebore 21 April 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hounddog (2007) en in die televisiereekse Ghost Whisperer (2005) en Last Man Standing (2011).

Filmografie Rolprente 2007: Hounddog 2018: Big Kill

Televisiereekse 2005: Ghost Whisperer 2011: Last Man Standing

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu