Richard Sanders (gebore 23 Augustus 1940) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Men of Honor (2000) en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati (1978) en Berrenger's (1985).

Filmografie Rolprente 1979: The Wooden Gun 2000: Men of Honor

Televisiereekse 1978: WKRP in Cincinnati 1984: Spencer 1985: Berrenger's 1986: InHumanoids 1987: You Can't Take It with You 1991: The New WKRP in Cincinnati 2000: The John Report with Bob

Televisierolprente 1983: Found Money

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu