Jake Sandvig is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High (2005), Fired Up! (2009), Easy A (2010), en A Bag of Hammers (2011).
Filmografie Rolprente 1999: The Story of Us 2005: Sky High 2009: Fired Up! 2010: Easy A 2011: A Bag of Hammers
Televisiereekse 2004: Cracking Up 2006: Twenty Good Years
Televisierolprente 2000: Father Can't Cope 2005: Pool Guys 2016: Hometown Hero 2017: Bridal Boot Camp
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu