Yuri Sardarov (gebore 28 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Double (2011), The Ides of March (2011), en Argo (2012), en in die televisiereeks Chicago Fire (2012).
Filmografie Rolprente 2011: The Double 2011: The Ides of March 2012: Argo
Televisiereekse 2012: Chicago Fire 2013: Apex
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu