Merlin Santana is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Showtime (2002) en in die televisiereekse Getting By (1993), JAG (1995), en The Steve Harvey Show (1996).

Filmografie Rolprente 2002: Showtime 2003: The Blues

Televisiereekse 1993: Getting By 1995: JAG 1995: Under One Roof 1995: Street Gear 1996: The Steve Harvey Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu