William Sanderson (gebore 10 Januarie 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner (1982) en Last Man Standing (1996), en in die televisiereekse Deadwood (2004) en True Blood (2008).

Filmografie Rolprente 1981: Raggedy Man 1982: Blade Runner 1987: Last Man Standing 1990: Mirror Mirror 1996: Last Man Standing 1996: The Utilizer 2000: Stanley's Gig 2001: Dying on the Edge 2003: The Low Budget Time Machine 2006: Beyond the Wall of Sleep 2006: Disappearances Deadwood

Televisiereekse 1982: Newhart 1995: Santo Bugito 2004: Deadwood 2008: True Blood 2010: Bar Karma

Televisierolprente 1976: The Other Side of Victory

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1940's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1944